Ker­rie­kom­kom­mers

Landbou Boerekos - - VREDENDAL -

1,2 kg uie, in sky­we ge­sny 4 x 250 ml sui­ker 5 ml bor­rie 1,125 li­ter wita­syn 45 ml ker­rie­poei­er 15 ml sout 3 kg klein En­gel­se kom­kom­mers, in sky­we ge­sny

Kook ál die be­stand­de­le, met die uit­son­de­ring van die kom­kom­mer­sky­we, vir 10 mi­nu­te. Ver­wy­der van die hit­te. Voeg die kom­kom­mer­sky­we by en bot­te­leer warm. Le­wer 7-8 stan­daard­fles­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.