Kaas-en-spi­na­sie­muf­fins

Landbou Boerekos - - NIEUWOUDTVILLE -

Be­slag 5 x 250 ml (750 g) bruis­meel 15 ml bak­poei­er 2 ml rooi­pe­per 5 ml sout 180 ml ge­ras­per­de Par­me­saan­kaas 450 ml ge­ras­per­de Ched­dar­kaas 5 groot ei­ers 150 ml o­lyf­o­lie 450 ml melk 190 g ge­blan­sjeer­de, ge­kap­te spi­na­sie

Vul­sel 1 hou­er (230 g) room­kaas

Ge­droog­de pam­poen- of se­sam­saad, om oor te strooi

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en voer ’n paar ek­stra­groot muf­fin­pan­ne met bak­pa­pier­vier­kan­te uit. Sif die meel, bak­poei­er, rooi­pe­per en sout saam. Voeg die ge­ras­per­de kaas by en meng deur. K­lits die ei­ers, o­lie en melk goed in ’n af­son­der­li­ke bak. Roer die spi­na­sie by. Voeg dit nou by die meel­meng­sel en roer tot net ge­meng. Skep die muf­fin­hol­tes half vol met be­slag. Skep ’n hoog­vol tee­le­pel room­kaas in die mid­del van el­ke half­ge­vul­de muf­fin­hol­te en skep ’n groot le­pel be­slag bo-op. Sprin­kel die sa­de oor en bak vir on­ge­veer 30 mi­nu­te tot uit­ge­rys en deur­gaar. Ver­fraai met ’n pa­pier­doi­lie en lint. Sit teen ka­mer­te­me­ra­tuur voor met groen­vy­e­kons­erf en plaas­bot­ter. Le­wer 10 ek­stra­groot muf­fins.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.