Ou­ma Lu­lu se bo­bo­tie

Landbou Boerekos - - KAMIESKROON -

Sulene sit haar bo­bo­tie voor met geel­rys en die lek­ker­ste ge­stoof­de kwe­pers, wat sy self in­maak. brood ge­week is as dit te droog is.) Meng die ker­rie­poei­er, bor­rie en sui­ker met ’n bie­tjie a­syn en gooi by die maal­vleis­meng­sel. Kook goed deur. Voeg blat­jang en ap­pel­koos­kon­fyt na smaak by die maal­vleis­meng­sel en skep die meng­sel in ’n ge­smeer­de, oond­vas­te bak. K­lits die ei­ers en melk saam en giet oor die bo­bo­tie. Sit lou­rier­bla­re in en bak vir so­wat 30 mi­nu­te tot gaar of mooi bruin. Le­wer 8 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.