Hoen­der­pas­tei

Landbou Boerekos - - KAMIESKROON -

Met ons kui­er op Taai­bos­kraal kon ons nie op­hou eet aan Sulene se heer­li­ke hoen­der­pas­tei nie. Daar is só baie v­leis in dat dit am­per vir jou voel of jy ’n baie sap­pi­ge, geu­ri­ge por­sie hoen­der eet!

Deeg

500 ml koek­meel 3 ml sout 250 g ys­koue bot­ter of mar­ga­rien 85 ml ys­koue so­da­wa­ter 15 ml suur­le­moen­sap of bran­de­wyn Knip­pie kre­me­tart 1 ei­er­geel (aan­ge­maak met 15 ml melk)

Vul­sel

2 kg hoen­der­dye of 1 heel hoen­der (vel en be­ne gee smaak) 1 kg hoen­der­bors­fi­let­te Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak Hoen­der­spe­se­rye na smaak 4 hoen­der­af­trek­sel­blok­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.