Roer­brood

Landbou Boerekos - - KAMIESKROON -

Sulene bak brood met ’n meng­sel van boer­meel (ko­ring wat net ge­maal word en nie ver­der ver­werk is nie) en brood­meel. Die geur en teks­tuur van boer­meel­brood is won­der­lik. Pap wat van boer­meel ge­kook word, is ook ’n be­ken­de ont­byt­kos in die streek. As jy nie boer­meel in die han­de kan kry nie, ver­vang dit met die­self­de hoe­veel­heid bruin­brood­meel.

5 x 250 ml boer­meel 3 x 250 ml wit­brood­meel 10 ml sout 15 ml sui­ker 1 pak­kie (10 g) kits­gis 30 ml a­syn 1 li­ter lou­warm wa­ter Ko­ring­kor­rels, om oor te sprin­kel

Smeer of spuit t­wee brood­pan­ne baie goed – die brood is ge­neig om vas te sit. Meng die boer­meel, wit­brood­meel, sout, sui­ker en kits­gis saam. Meng die a­syn met lou­warm wa­ter en voeg dit by die meel­meng­sel. Roer die meng­sel met ’n hout­le­pel vir on­ge­veer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.