S­peckled be­ans)

Landbou Boerekos - - KAMIESKROON -

1 pak­kie (500 g) stamp­mie­lies 1 ui, ge­kap 6 wor­tels, ge­ras­per 5 aar­tap­pels, ge­skil en ge­ras­per On­ge­veer 1 kg beesmurg­be­ne 4 biefaf­trek­sel­blok­kies

Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak Wor­ces­ter­sous na smaak

Laat week die boon­tjies en stamp­mie­lies oor­nag in koue wa­ter en s­poel deeg­lik af. Sit dit in ’n stoom­pot saam met die res van die be­stand­de­le en voeg ge­noeg wa­ter by om al­les te be­dek. Laat kook vir on­ge­veer 45 mi­nu­te. Geur met sout en pe­per en roer ’n bie­tjie Wor­ces­ter­sous by vir geur. (As jy ’n sop met ’n glad­der teks­tuur wil hê, kan jy dit met ’n staaf­men­ger of in ’n voed­sel­ver­wer­ker ver­pulp.) Sit voor met tuis­ge­bak­te brood of crou­tons. Le­wer 14-16 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.