Pa­tat-en-gem­mer­koek

Landbou Boerekos - - SNOEK& PATAT -

Klam, neu­te­rig en deur­trek met spe­se­ry­geu­re. Dié koek word lek­ker­der as dit ’n dag staan voor jy dit voor­sit. As jy ’n ry­ker koek ver­kies, ver­sier die koek met ’n room­kaas­ver­sier­sel (soos vir wor­tel­koek) en sprin­kel ge­ka­ra­mel­li­seer­de neu­te oor.

125 g bot­ter 200 ml klam bruin­sui­ker 2 ek­stra­groot ei­ers 250 ml gaar, fyn­ge­druk­te pa­tat 250 ml in­ge­maak­te gem­mer­stuk­ke, fyn ge­kap 60 ml gem­mer­stroop (uit die pot­jie met die gem­mer­stuk­ke) 500 ml bruis­meel, ge­sif 100 g ok­ker­neu­te, ge­kap 5 ml fyn ka­neel 1 ml sout

Ver­sier­sel 310 ml ver­sier­sui­ker, ge­sif Ap­pel­sap 6-8 ek­stra ok­ker­neu­te, ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en smeer ’n ring­koek­pan van 22 cm. Ver­room die bot­ter en sui­ker goed saam tot lig en don­sig. Voeg die ei­ers een vir een by en k­lits goed ná el­ke by­voe­ging. Voeg die pa­tat, gem­mer­stuk­kies en -stroop by en roer deur. Meng die bruis­meel, neu­te, ka­neel en sout by en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.