Ge­stoof­de dro­ë­vrug­te met rooi­bos­spe­se­ry­stroop

Landbou Boerekos - - SNOEK& PATAT -

Ge­stoof­de dro­ë­vrug­te is ’n veel­sy­di­ge ge­reg om­dat jy dit as na­ge­reg, by­kos of selfs ont­byt kan ge­niet. Pro­beer dit ’n slag op ro­me­ri­ge ha­wer­mout­pap met ’n bie­tjie fyn ka­neel oor­ge­sprin­kel. Jy hoef nie die re­sep slaafs te volg nie. Ge­bruik spe­se­rye waar­van jy hou (a­nys of vin­kel is by­voor­beeld heer­lik saam met dro­ë­vrug­te en rooibos).

150 g elk dro­ë­pe­re, dro­ë­per­skes, prui­me­dan­te en sag­te droë-ap­pel­ko­se 180 ml bruin­sui­ker 2 rooi­bos­tee­sak­kies 375 ml kook­wa­ter 45 ml heu­ning 5 cm-stuk vars gem­mer, ge­skil en in dun sky­fies ge­sny 2 ka­neel­stok­ke 1 va­niel­je­peul, in die leng­te ge­hal­veer en uit­ge­skraap 3 krui­e­na­el­tjies

Sit die dro­ë­vrug­te in ’n ka­strol en voeg die res van die be­stand­de­le by. Be­dek en laat staan vir 20 mi­nu­te. Meng lig­gies deur. Ver­hit tot kook­punt en prut sta­dig vir 5 mi­nu­te. Ver­wy­der die dek­sel en ver­hoog die hit­te. Laat die vrug­te kook tot die spe­se­ry­stroop nie meer wa­te­rig is nie. Laat ef­fens af­koel en sit voor as by­kos of as na­ge­reg met room of vla. Le­wer 6-8 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.