Suur­le­moen-kar­ring­melk­poe­ding

Landbou Boerekos - - SITRUS -

100 g sag­te bot­ter 125 ml strooi­sui­ker 2 ek­stra­groot ei­ers, ge­skei 250 ml bruis­meel Knip­pie sout Sap en skil van 2 groot suur­le­moe­ne 500 ml kar­ring­melk

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en smeer ’n mid­del­slag-oond­bak met ge­smel­te bot­ter. Ver­room die bot­ter en sui­ker goed. K­lits die ei­er­ge­le by. Voeg die meel, sout en suur­le­moen­skil en -sap by en maak met die kar­ring­melk aan tot ’n glad­de be­slag. K­lits die ei­er­wit­te styf en vou by die meng­sel in. Giet in die voor­be­rei­de bak en bak vir 20-30 mi­nu­te tot goud­bruin en ferm. Sit voor met room of vla. Le­wer 6 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.