Sitrus­pons

Landbou Boerekos - - SITRUS -

Jy kan e­ni­ge kom­bi­na­sie van si­trus vir dié pons ge­bruik, maar ek hou van po­me­lo, C­le­menti­ne en suur­le­moen. Dit is nie so soet nie en het die heer­lik­ste geur.

310 ml sui­ker 310 ml wa­ter 250 ml vars uit­ge­druk­te po­me­lo­sap 125 ml vars uit­ge­druk­te C­le­menti­ne­sap 80 ml vars uit­ge­druk­te suur­le­moen- of lem­me­tjie­sap 2 li­ter so­da­wa­ter Ys­blok­kies en sky­fies si­trus­vrug­te om voor te sit

Ver­hit die sui­ker en wa­ter sta­dig oor lae hit­te, ter­wyl jy roer, tot die sui­ker op­ge­los is. Bring tot kook­punt en prut vir 5 mi­nu­te. Laat tot ka­mer­tem­pe­ra­tuur af­koel. Roer die si­trus­sap by en ver­koel tot ys­koud. Net voor jy die pons voor­sit, voeg die so­da­wa­ter by, roer lig­gies en voeg ys en si­trus­sky­fies by. Le­wer 2,7 li­ter pons.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.