Aar­tap­pel-en-roos­ma­ryn­brood­rol­le­tjies

Landbou Boerekos - - SKAAPVLEIS & AARTAPPELS -

Toe ek ’n stu­dent was, was daar ’n bak­ke­ry na­by my woon­stel wat die al­ler­lek­ker­ste pa­tat­bro­de ver­koop het. Ons aand­e­tes het me­ni­ge keer uit warm pa­tat­brood en bot­ter be­staan – só erg dat ek teen die ein­de van my eer­ste jaar baie soos ’n pa­tat­brood ge­lyk het! Hier­die aar­tap­pel­rol­le­tjies her­in­ner my aan daar­die lek­ker brood uit my stu­den­te­dae. Eet dit warm uit die oond, met bot­ter en kaas.

1 groot aar­tap­pel, ge­skil en ge­snip­per 60 ml bot­ter 125 ml melk 875 ml koek­meel 1 pak­kie (10 g) kits­gis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.