Knof­fel-en-ke­ker­ert­jie­aar­tap­pel­pu­ree

Landbou Boerekos - - SKAAPVLEIS & AARTAPPELS -

Ek maak hier­die pu­ree graag wan­neer ek lam­sken­kels maak. Die sken­kels word sta­dig in ’n meng­sel van rooi­wyn en port ge­bak tot dit van die been wil af­val. Die soe­te­ri­ge sous waar­in die v­leis gaar word, is die per­fek­te pas­maat vir die ro­me­ri­ge, flu­weel­glad­de pu­ree se aardse sma­ke van ko­myn, knof­fel en ke­ker­ert­jies. Pro­beer dit ’n slag!

5-6 groot aar­tap­pels, ge­skil en in blok­kies ge­sny 1 groot, heel knof­fel­bol O­lyf­o­lie 1 x 410 g-blik ke­ker­ert­jies, ge­drei­neer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.