LEES EN BE­WAAR

Landbou Boerekos - - B­RIE­WE -

My vrou het toe­val­lig hier­die tyd­skrif by ons plaas­li­ke Pick n Pay hier op Oudts­hoorn raak­ge­sien en dit ge­koop. Sy het be­slis nie ’n fout ge­maak nie.

Dit is soos Kook en ge­niet, met die voor­deel dat dit ge­paard­gaan met baie in­te­res­san­te ar­ti­kels. Dit is nie ’n tyd­skrif wat jy klaar lees en dan een­kant toe gooi nie. Jy be­waar dit om­dat daar sul­ke wa­ter­tand-re­sep­te in is. CHRIS HOU­GAARD brief per e-pos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.