’N BOEK WAT BE­ÏN­DRUK

Landbou Boerekos - - B­RIE­WE -

Hier­die tyd­skrif is fan­tas­ties. Dis die eer­ste keer dat ek dit koop. Ek is baie in my nop­pies en kan nie wag vir die vol­gen­de uit­ga­we nie. Ek hou daar­van dat jul­le in die eer­ste paar blad­sye jul sê sê. Daar is nie op el­ke twee­de blad­sy ’n ad­ver­ten­sie nie en die re­sep­te is uit die boe­ke! Dit is ook in­te­res­sant wat el­ke boer oor sy pro­duk ver­tel. Tien uit tien! MEI­SIE VAN VUUR­EN brief per e-pos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.