SKRYF VIR ONS EN WEN

Landbou Boerekos - - Briewe -

Het­ta (regs) en Ber­ni­ce van der Mer­we hou daar­van om saam te werk as dit by kos maak kom – in hier­die ge­val ma as kok en dog­ter as sti­lis.

Laat weet ons wat jy dink van hier­die uit­ga­we van Land­bou Boe­re­kos. Wie weet, dalk wen jy ’n fantastiese ge­skenk­pak van S­nap­py C­hef ter waarde van R5 796 met jou brief. Skryf aan ons kos­re­dak­teur, A­ri­na du P­les­sis, byy a­du­ples­sis@land­bou.com of stuur ’n faks na 021 406 2940. S­nap­py C­hef is die lei­er in in­duk­sie­koo­kwa­re. Dié goed­ko­per, mak­li­ke­ra kli­ker en vei­li­ger ma­nier van kook, spaar ver­brui­kers tot 50% e­lek­tri­si­teit, i­teit,teit en kos word tot 64% vin­ni­ger gaar. Met S­nap­py C­hef is daar ‘n op­los­sing os­sing vir el­ke be­hoef­te. Die DieD ge­skenk­pak wat die skry­wer van ons wenbrief kry, be­staan uit ’n een­plaat- S­nap­py C­hef-in­duk­sie­stoof, ’n stel van ses S­nap­py C­hef Pla­ti­num-pot­te, ‘n S­nap­py C­hef Pla­ti­num-pan en ‘n S­nap­py C­hef-an­tis­tu­wings­krag­prop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.