Koue ker­rie­hoen­der

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Hier­die heer­li­ke hoen­der kan jy as toe­brood­jie­vul­sel ge­bruik, op koes­koes of noe­dels s­kep, of dit in ’n hoen­der­slaai om­skep en met blaar­slaai, kom­kom­mer en an­der slaai­be­stand­de­le voor­sit. Dis veel­sy­dig en lek­ker en boon­op kin­der­spe­le­tjies om te maak.

8 gaar hoen­der­dye of -bor­sies, vel af­ge­trek en be­ne uit­ge­haal

Ker­rie­sous 15 ml o­lyf­o­lie 10 ml fyn­ge­ras­per­de, vars gem­mer 15 ml ker­rie­poei­er 60 ml blat­jang 125 ml goeie ma­yon­nai­se 125 ml na­tuur­li­ke jo­gurt

Vlok of sny die hoen­der­vleis in grow­we­we stuk­ke en hou een­kant. Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die gem­mer en ker­rie­poei­er sta­dig daar­in tot geu­rig. Voeg die blattjang by en braai vir ’n paar se­kon­des. Ver­wy­der van die hit­te en roer die ma­yon­nai­se en jo­gurt by. Meng goed en geur na smaak met sout en pe­per. S­kep die sous oor die hoen- Rek die ker­rie­hoen­der deur dit met 500 g af­ge­koel­de, gaar pas­ta te meng vir ’n geu­ri­ge pas­taslaai. Jy kan die ker­rie­sous ’n bie­tjie ver­dun deur 125 ml melk by te voeg. Só le­wer die re­sep mak­lik 10 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.