Hit­si­ge hoen­der­le­wers met roos­ma­ryn

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Ryk, ro­me­ri­ge hoen­der­le­wers is ’n ui­ters be­kos­tig­ba­re pro­te­ïen­bron. Hoen­der­le­wers pas by baie sma­ke, maar ’n bran­de­ri­ge ta­ma­tie­sous kom­ple­men­teer dit per­fek. As jy wil, kan jy ’n lek­sel room net voor ete by die sous roer.

30 ml o­lyf­o­lie 500 g hoen­der­le­wers, skoon­ge­maak 1 groot ui, fyn ge­kap 3 ml ge­ras­per­de, vars gem­mer 5 ml elk pa­pri­ka en droë brand­ris­sie­vlok­kies 1 blik (410 g) ge­kap­te ta­ma­ties 5 ml sui­ker 10 ml so­ja­sous 10 ml blat­jang Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak Ge­kap­te, vars roos­ma­ryn, om voor te sit

Ver­hit die o­lie in ’n pan en se­ël die hoen­der­le­wers baie vin­nig daar­in. S­kep uit en hou een­kant. Braai die ui in die­self­de pan tot sag. Voeg die gem­mer, pa­pri­ka en brand­ris­sie­vlok­kies by en braai vir ’n paar se­kon­des. Voeg die ta­ma­ties, sui­ker, so­ja­sous, blat­jang, sout en pe­per by en ver­hit tot kook­punt. Laat prut vir 5-7 mi­nu­te. Voeg die hoen­der­le­wers by en kook vir 5 mi­nu­te tot die le­wer­tjies net-net gaar is. Sprin­kel roos­ma­ryn oor. Sit voor met roos­ter­brood, ka­pok­aar­tap­pels of po­len­ta. Le­wer 6 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.