Hoen­der­skot­tel met ta­ma­ties en o­ly­we

Landbou Boerekos - - Kookslim -

6 hoen­der­bor­sies son­der vel of been O­lyf­o­lie Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per Sap van ’n hal­we suur­le­moen 3 ryp ta­ma­ties, in wig­gies ge­sny OF twee han­de vol ker­sie­ta­ma­ties Hal­we blik (205 g) ge­kap­te ta­ma­ties 60 ml elk ta­ma­tie­sous en wit­wyn 2 ml sui­ker 1 groot ui, in rin­ge ge­sny 1 sak­kie (100 g) ont­pit­te o­ly­we

Pak die hoen­der­bor­sies in ’n ge­smeer­de oond­bak. Drup o­lyf­o­lie oor el­ke hoen­der­bor­sie en geur mil­de­lik met sout en pe­per. Druk ’n bie­tjie suur­le­moen­sap oor. Druk die stuk­ke ta­ma­tie tus­sen die hoen­der­por­sies in. Meng die ge­kap­te ta­ma­ties, ta­ma­tie­sous, wit­wyn en sui­ker en s­kep oor die hoen­der en ta­ma­tie. Pak die ui­e­rin­ge en o­ly­we bo-op en geur weer met sout en pe­per. Be­dek met foe­lie en bak vir on­ge­veer 30 mi­nu­te tot gaar. Ver­wy­der die foe­lie en druk die bak vin­nig on­der ’n warm oond­roos­ter om die hoen­der kleur te gee. Le­wer 6 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.