Oond­ge­roos­ter­de hoen­der met groen­te

Landbou Boerekos - - Kookslim -

8 hoen­der­por­sies (ek ge­bruik graag dye en boud­jies) 30 ml o­lyf­o­lie 5 ml ge­maal­de kol­jan­der 5 ml ko­myn 2 ml ka­neel Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak 600 g groen­te van jou keu­se, voor­be­rei (ge­skil in­dien no­dig en in hap­groot­te por­sies ge­sny) 60 g bot­ter

Voor­ver­hit die oond tot 190 ºC. Smeer die hoen­der­por­sies met ’n bie­tjie van die o­lyf­o­lie. Meng die spe­se­rye en be­sprin­kel el­ke por­sie daar­mee. Geur met sout

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.