Boe­re­worspas­ta

Landbou Boerekos - - Kookslim -

45 ml o­lie 1 ui, grof ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, grof ge­kap 2 blik­ke (410 g elk) ge­kap­te ta­ma­ties 5 ml wor­ces­ter­sous 3 ml fyn ko­myn 30 ml blat­jang Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak 250 ml room of jo­gurt 1 pak (500 g) pas­ta van jou keu­se 500 g gaar boe­re­wors, in stuk­kies ge­sny

Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol en braai die ui en knof­fel tot sag. Roer die ta­ma­ties, wor­ces­ter­sous, ko­myn en blat­jang by en ver­hit tot kook­punt. Geur met sout en pe­per en prut vir 10 mi­nu­te. Roer die room of jo­gurt by. Kook in­tus­sen die pas­ta. Roer die stuk­kies boe­re­wors by die ta­ma­tie­sous. S­kep die sous oor die pas­ta en sit voor. Le­wer 6 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.