See­kos­tert met krum­mel­kors

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Kors 1 pak­kie (200 g) sout­be­skuit­jies 125 ml ge­smel­te bot­ter

Vul­sel 1 hou­er (230 g) ge­room­de maas­kaas 3 eiers 30 ml ma­yon­nai­se 30 ml soet ris­sie­sous 1 ui, ge­ras­per 600 g gaar, ge­vlok­te vis 250 ml ge­stoom­de gar­na­le, fyn ge­kap (op­si­o­neel) 250 ml ge­ras­per­de ched­dar­kaas 4 a­gur­kies, grof ge­ras­per 2 ml fyn­ge­ras­per­de suur­le­moen­skil Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per

Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC. Pols die be­skuit­jies in ’n voed­sel­ver­wer­ker tot krum­mels en voeg die ge­smel­te bot­ter by. Pols tot dit klam krum­mels vorm wat aan me­kaar vas­sit. Druk die krum­mels op die boom en teen die kan­te van ’n mid­del­slag­oond­bak vas. Pols die room­kaas, eiers, ma­yon­nai­se, soet ris­sie­sous, ui, ge­vlok­te vis, gar­naal­vleis, kaas, a­gur­kies en suur­le­moen­skil vin­nig saam tot net ge­meng en geur na smaak met sout en pe­per. S­kep in die kors en smeer ge­lyk. Bak vir 30 mi­nu­te tot ferm en goud­bruin. Laat af­koel tot ka­mer­tem­pe­ra­tuur en ver­koel tot no­dig. Sit dit koud of teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur voor met slaai of ge­stoom­de, jong groen­te. Le­wer 8 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.