Sar­dyn­bo­bo­tie

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Dié e­ko­no­mie­se, vul­len­de ete is prop­vol pro­te­ïe­ne en geur.

30 ml o­lie 2 uie, fyn ge­kap 2 knof­fel­hui­sies 15 ml ker­rie­poei­er 1 blik (425 g) sar­dy­ne in ta­ma­tie­sous 1 blik (410 g) bot­ter­bo­ne, ge­drei­neer 2 snye brood 100 ml melk Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per

Bo­laag 3 eiers 125 ml melk 15 ml vars kol­jan­der­bla­re

Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC en smeer ’n mid­del­slag­oond­bak. Ver­hit die o­lie en braai die ui sta­dig tot sag. Voeg die knof­fel by en braai tot geu­rig. Voeg die ker­rie­poei­er by en braai vir ’n paar se­kon­des. Keer die sar­dy­ne op ’n bord uit en ge­bruik ’n vurk om el­ke vis­sie mid­del­deur te breek. Haal die sag­te mid­del­graat uit en gooi dit weg. Vlok die sar­dy­ne grof en voeg dit saam met die bo­ne (en ta­ma­tie­sous uit die blik) by die uie en knof­fel in die pan. Sit die brood in ’n pap­bak en giet die melk oor. Laat week vir ’n paar mi­nu­te en druk dan met ’n vurk fyn. Voeg die brood­meng­sel by die uie, sar­dy­ne en bo­ne in die pan. Ver­hit tot kook­punt en prut lig­gies. Geur na smaak met sout

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.