Tu­na­ker­rie-en-rys

Landbou Boerekos - - Kookslim -

30 ml bot­ter 1 ui, dun ge­sny 1 rooi soet­ris­sie, ont­pit en dun ge­sny 10 ml ker­rie­poei­er 2 ml bor­rie 2 ml ko­myn 250 ml wit­rys 500 ml vis- of groen­te-af­trek­sel Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak 1 blik (170 g) tu­na, ge­drei­neer 375 ml be­vro­re ert­jies 3 ge­kook­te eiers, af­ge­dop en in wig­gies ge­sny

Ver­hit die bot­ter in ’n pan en braai die ui en soet­ris­sie daar­in tot sag. Voeg die ker­rie­poei­er, bor­rie en ko­myn by en braai tot geu­rig. Voeg die rys by en braai tot die rys­kor­rels met ’n vet-en-spe­se­ryla­gie be­dek is. Voeg die af­trek­sel by en geur lig­gies met sout en pe­per. Ver­hit tot kook­punt, draai die hit­te laag en be­dek die pan. Prut vir on­ge­veer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.