Tu­na­koe­kies

Landbou Boerekos - - Kookslim -

2 mid­del­slag-aar­tap­pels, ge­skil en in blok­kies ge­sny 1 blik (170 g) tu­na, goed ge­drei­neer 60 ml fyn­ge­kap­te, vars pie­ter­sie­lie 1 ek­stra­groot ei­er Mes­punt pe­per­wor­tel­room ( Sap en fyn­ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per O­lie, vir braai

Kook die aar­tap­pels in ’n pot sout­wa­ter tot sag, d­rei­neer en druk fyn. Meng die fyn­ge­druk­te aar­tap­pel, tu­na, pie­ter­sie­lie, ei­er, pe­per­wor­tel­room, suur­le­moen­sap en -skil en geur­mid­dels na smaak. Be­dek en ver­koel vir min­stens 30 mi­nu­te, of tot die meng­sel ferm ge­noeg is om koe­kies te vorm. Braai die vis­koe­kies in ’n bie­tjie o­lie tot goud­bruin aan al­bei kan­te en deur­gaar. Sit voor met slaai of groen­te en ’n suur­room- of tar­taar­sous. Le­wer 4-5 vis­koe­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.