Lucky S­tar-soet ris­sie­sous-mac-en-kaas

Landbou Boerekos - - Kookslim -

500 g ma­ca­ro­ni 1 hou­er (230 g) glad­de maas­kaas 300 g ker­sie­ta­ma­ties, ge­hal­veer Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak 1 blik (400 g) Lucky S­tar Pil­chards in Sweet C­hil­li Sau­ce 250 ml ge­ras­per­de ched­dar

Voor­ver­hit die oond tot 180 º C. Kook die pas­ta in ’n groot pot vin­nig ko­ken­de sout­wa­ter tot gaar, maar steeds ferm. D­rei­neer en roer die maas­kaas by die warm pas­ta. Voeg die ker­sie­ta­ma­ties by en geur goed met sout en vars ge­maal­de swart­pe­per. Vlok die Lucky S­tar Pil­chards in Sweet C­hil­li Sau­ce grof en voeg by. Meng lig­gies en s­kep in ’n ge­smeer­de oond­bak. Sprin­kel die kaas oor en bak vir 20 mi­nu­te tot goud­bruin. Sit voor met ’n men­gel­slaai. Le­wer 6 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.