Kas­sler­tjop-e­n­aar­tap­pel-ge­bak

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Kas­sler­tjops is geu­rig en goed­koop. Dié al­les-op-een-bak­plaat-tref­fer is ’n groot guns­te­ling in my huis. Die aand as dit op die spys­kaart is, be­te­ken dit min skot­tel­goed en ge­luk­ki­ge huis­men­se!

4 groot aar­tap­pels, ge­skil en in dik sky­we ge­sny 4 kas­sler­tjops, on­der koue wa­ter af­ge­spoel en droog ge­druk Vars ge­maal­de swart­pe­per 3 snye grow­we brood 10 ml vars tie­mie­blaar­tjies 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap 30 ml o­lie of ge­smel­te bot­ter

Jo­gurt-en-mos­terd­sous 125 ml na­tuur­li­ke jo­gurt 5 ml heel­kor­rel­mos­terd 5 ml heu­ning ’n Skeut suur­le­moen­sap Sout en swart­pe­per na smaak

Voor­ver­hit die oond tot 190 ºC en smeer ’n bak­plaat met o­lie. Kook die aar­tap­pel­sky­we in ’n pot sout­wa­ter tot net-net sag. D­rei­neer goed en pak die aar­tap­pels op die bak­plaat. Ver­sprei dit goed.

Pak die tjops op die gaar aar­tap­pels en geur met swart­pe­per (kas­sler­tjops is reeds baie sout.) Pols die brood, tie­mie, knof­fel en o­lie of bot­ter in ’n voed­sel­ver­wer­ker tot krum­mels en sprin­kel e­ga­lig oor die tjops en aar­tap­pels. Bak vir on­ge­veer 20 mi­nu­te tot die tjops gaar en die krum­mels goud­bruin en bros is. Meng die be­stand­de­le vir die jo­gurt­sous saam en sit el­ke por­sie voor met ’n bie­tjie van die sous oor­ge­skep. Sit die ge­reg voor met ’n kom­kom­mer- of kool­slaai. Le­wer 4 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.