Vark­wor­sie­pas­teie

Landbou Boerekos - - Kookslim -

’n Sakpas-aand­e­te in ’n kits.

4 vark­wor­sies van goeie ge­hal­te 1 rol (400 g) skil­fer­kors­deeg 5 ml glad­de ap­pel­koos­kon­fyt 5 ml Di­jon-mos­terd Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per 1 ei­er, ge­klits

Stoom of po­sjeer die vark­wor­sies tot net-net gaar, s­kep uit en laat heel­te­mal af­koel.

Voor­ver­hit die oond tot 200 ºC en voer ’n bak­plaat met foe­lie uit. Be­spuit lig­gies met kleef­we­ren­de kos­sproei. Rol die deeg dun­ner uit op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak en sny dit in vier ewe groot blok­ke. Meng die kon­fyt en mos­terd saam en smeer ’n baie dun la­gie daar­van op el­ke blok deeg. Sprin­kel ’n bie­tjie sout en pe­per oor. Vou ’n vark­wor­sie in el­ke stuk deeg toe en se­ël die kan­te goed met ’n vurk. Pak die pas­teie op die voor­be­rei­de bak­plaat. Verf el­ke pas­tei met ge­klits­te ei­er en bak vir on­ge­veer 15 mi­nu­te, of tot die deeg goud­bruin en bros is. Laat die pas­teie ’n paar mi­nu­te af­koel en sit dan voor met ’n slaai en ’n lek­ker sous. Le­wer 4 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.