Heu­ning­mos­terd­sout­vark­boud

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Jy hoef nie sout­vark­boud ( gam­mon) net met Kers­fees voor te sit nie. Dis ook baie lek­ker va­kan­sie­kos. As jy ’n koue, gaar vark­boud in die ys­kas het, kan jy dit op so­veel ver­skil­len­de ma­nie­re ge­bruik, soos op piz­za, in pas­taslaai of dit toe­rol in tor­til­las.

2 kg rou, ge­rook­te sout­vark­boud 5 cm vars gem­mer, in sky­fies ge­sny 1 ui, ge­hal­veer Fyn sout

S­meer­meng­sel 45 ml heu­ning 30 ml bruin­sui­ker 10 ml heel­kor­rel­mos­terd

Plaas die vark­boud in ’n diep ka­strol saam met die gem­mer en ui. Be­dek heel­te­mal met koue wa­ter en ver­hit tot kook­punt. Laat kook die boud vir 30 mi­nu­te per 500 g vleis. Laat die boud in die af­trek­sel af­koel tot dit koud ge­noeg is so­dat jy dit met jou han­de kan uit­haal son­der om te brand. Voor­ver­hit die oond tot 200 º C. Voer ’ n bak­plaat met foe­lie uit. Sit die vark­boud met die vel­kant na bo op die bak­plaat neer. Maak die vel ver­sig­tig aan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.