Vark­vleis­so­sa­ties op spe­se­ry-rys

Landbou Boerekos - - Kookslim -

700 g vark­boud, in blok­kies ge­sny 45 ml lig­te so­ja­sous 30 ml soet ris­sie­sous 45 ml o­lyf­o­lie 3 cm-stuk vars gem­mer, fyn ge­ras­per 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 5 ml heu­ning Sap van 1 suur­le­moen Sout en swart­pe­per na smaak

Spe­se­ry-rys 50 g bot­ter 1 ui, dun ge­sny 5 ml elk ko­myn en kol­jan­der 1 ka­neel­stok 5 ml ge­droog­de brand­ris­sie­vlok­kies 250 ml wit­rys 1 li­ter lig­te hoen­der­af­trek­sel O­lie, vir braai

Pak die vleis­blok­kies in ’n nie-me­taal­bak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.