Vark­tjops in blat­jang-pa­pri­ka­sous

Landbou Boerekos - - Kookslim -

4-6 vark­tjops Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per O­lie 2 uie, ge­kap 4 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap 5 ml ge­rook­te pa­pri­ka 3 ml ko­myn 1 blik (410 g) ge­kap­te ta­ma­ties 60 ml blat­jang 45 ml wit­wyn 45 ml so­ja­sous 30 ml bruin­sui­ker 250 ml wa­ter

Geur die tjops met sout en pe­per en braai dit in ’n pan in ’n bie­tjie o­lie tot goud­bruin. S­kep uit. Braai die uie en knof­fel in die­self­de pan tot sag, voeg die pa­pri­ka en ko­myn by en braai vir ’n paar se­kon­des. Voeg die ta­ma­ties en die res van die be­stand­de­le by en ver­hit tot kook­punt. Proe die sous vir

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.