Ker­rie­maal­vleis­pas­tei

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Maal­vleis is in me­ni­ge huis ’n weeks­dag­staat­ma­ker, maar ons dink dik­wels net aan bo­bo­tie en frik­ka­del­le wan­neer ons na aand­e­te-i­dees soek. Maak vol­gen­de keer hier­die mak­li­ke pas­tei.

Vul­sel 2 uie, fyn ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap 30 ml o­lie 7 ml ker­rie­poei­er 3 ml ge­maal­de kol­jan­der 500 g maal­vleis 5 ml sout 15 ml wor­ces­ter­sous 15 ml blat­jang 60 ml ta­ma­tie­sous 60 ml wa­ter Ek­stra sout en vars ge­maal­de swart­pe­per

S­kon­deeg­kors 375 ml bruis­meel 3 ml sout 100 g bot­ter of mar­ga­rien 15 ml vars roos­ma­ryn­blaar­tjies, baie fyn ge­kap 125 ml kar­ring­melk of suur­melk

Voor­ver­hit die oond tot 200 ºC. Braai die uie en knof­fel in die o­lie tot sag. Voeg die ker­rie­poei­er en kol­jan­der by en braai vir ’n paar se­kon­des tot lek­ker geu­rig. Voeg die maal­vleis en sout by en braai tot die maal­vleis bruin is. Voeg die res van die be­stand- de­le by en ver­hit tot kook­punt. Prut vir on­ge­veer 10 mi­nu­te of tot die vul­sel nie meer wa­te­rig is nie. S­kep in ’n pas­tei­bak. Be­rei die kors: Meng die bruis­meel en sout in ’n bak en vryf die bot­ter of mar­ga­rien met jou vin­ger­pun­te daar­by in tot die meng­sel soos brood­krum­mels lyk. Voeg die fyn­ge­kap­te roos­ma­ryn­blaar­tjies by en voeg die kar­ring­melk bie­tjie vir bie­tjie by, ter­wyl jy dit met ’n slap­lem­mes by die meel­meng­sel in­sny. Druk dit by­me­kaar in ’n plat wiel van so­wat 2 cm dik so­dra krum­mels vorm wat aan me­kaar be­gin vas­sit. Ge­bruik ’n skon­druk­ker om ron­de vorms uit te druk en pak dit op die maal­vleis­vul­sel. Bak vir 15 mi­nu­te tot die kors uit­ge­rys en gaar en die vul­sel bor­re­lend is. Sit voor met slaaie of groen­te van jou keu­se. Le­wer 4 groot por­sies. 5 ml Di­jon-mos­terd 1 ei­er, ge­klits 60 ml fyn­ge­kap­te, vars pie­ter­sie­lie 15 ml fyn­ge­ras­per­de suur­le­moen­skil O­lie vir braai

A­vo­ka­do­sal­sa 2 ryp a­vo­ka­do’s, ge­skil en in blok­kies ge­sny 1 suur­le­moen 125 g ker­sie­ta­ma­ties, ge­snip­per 1 klein ui, baie fyn ge­sny Kwart kom­kom­mer, in klein blok­kies ge­sny Hal­we klein brand­ris­sie, baie fyn ge­kap O­lyf­o­lie

Meng al die be­stand­de­le vir die pan­frik­ka­del­le goed saam. Knie die meng­sel lig­gies en ver­koel vir min­stens 30 mi­nu­te. Vorm in 8 ewe groot frik­ka­del­le en druk die frik­ka­del­le ef­fens plat­ter. Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n swaar­boom­pan en braai vier frik­ka­del­le op ’n slag tot goud­bruin aan al­bei kan­te en deur­gaar. Sit die a­vo­ka­do’s in ’n bak en druk die he­le suur­le­moen daar­oor uit. Voeg die res van die be­stand­de­le by en klam aan met ’n bie­tjie o­lyf­o­lie. Geur na smaak met sout en pe­per. Sit die sal­sa saam met die pan­frik­ka­del­le voor. Le­wer 4- 6 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.