Suur­le­moen-en-krui­ef­rik­ka­del­le met suur­room

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Soms voeg ek 100 g fyn­ge­snip­per­de spek­vleis en ’n fyn­ge­kap­te, ge­braai­de ui by die vleis­meng­sel – dit gee ’n heer­li­ke geur en ’n ro­ke­ri­ge smaak aan die frik­ka­del­le.

250 g bees­maal­vleis 250 g vark­maal­vleis 250 ml vars wit­brood­krum­mels Sap en fyn­ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen Skeut wa­ter 60 ml fyn­ge­kap­te, vars pie­ter­sie­lie 1 wiel fe­ta­kaas, baie fyn ge­krum­mel Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per Hal­we hou­er (on­ge­veer 125 ml) suur­room

Meng ál die be­stand­de­le vir die frik­ka­del­le (bui­ten die suur­room) saam, be­dek met kleef­plas­tiek en laat rus vir 30 mi­nu­te. Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC en smeer ’n oond­bak met o­lie. Rol die vleis­meng­sel in gholf­bal-groot­te bal­le­tjies. Pak in die oond­bak. Be­dek met foe­lie of ’n dek­sel en bak vir 15-20 mi­nu­te. Ver­wy­der die dek­sel en bak oop vir nóg 15 mi­nu­te tot die frik­ka­del­le goud­bruin is.

S­kep ’n tee­le­pel suur­room oor el­ke frik­ka­del en sit dit net vir ’n paar se­kon­des te­rug in die oond tot die suur­room warm is.

Sit voor op ka­pok­aar­tap­pels, koes­koes of po­len­ta, sprin­kel ge­ras­per­de par­me­saan­kaas oor, of sit voor met ’n tuis­ge­maak­te ta­ma­tie­sous en ’n men­gel­slaai, of groen­te van jou keu­se. Le­wer 6 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.