Vleis­brood­jie

Landbou Boerekos - - Kookslim -

So ’ n maal­vleis­brood­jie kan warm of koud ge­ëet word en is lek­ker in­pak­kos. Die ge­maal­de vark­vleis en spek maak dit heer­lik klam en geu­rig.

3 snye bruin­brood, kor­sies af­ge­sny en grof ge­skeur 125 ml melk 1 kg bees­maal­vleis (of helf­te bees- en helf­te vark­maal­vleis) Hal­we pak­kie (125 g) spek­vleis, baie fyn ge­snip­per 1 ui, baie fyn ge­kap 3 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 60 ml vars pie­ter­sie­lie Die spek gee ’n lek­ker ro­ke­ri­ge smaak aan die vleis­brood­jie, maar dit jaag ook die kos­te op. As jy wil, kan jy kan die spek uit­los en 3 ml ge­rook­te pa­pri­ka by­voeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.