Bo­bo­tie­ge­vul­de soet­ris­sies

Landbou Boerekos - - Kookslim -

4-5 groot soet­ris­sies, in die leng­te ge­hal­veer

Vul­sel 1 ui, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap 30 ml o­lyf­o­lie 250 g bees­maal­vleis 60 ml melk Hal­we sny brood, grof ge­breek 7 ml ker­rie­poei­er 2 ml elk sui­ker, sout en bor­rie 20 ml blat­jang 30 ml pit­lo­se ro­sy­ne (op­si­o­neel) Skeut vars suur­le­moen­sap

Bo­laag 2 eiers, ge­klits 30 ml room of melk Paar lou­rier­bla­re

Ver­wy­der die rib­be en pit­jies uit die soet­ris­sies en pak hul­le met die oop kan­te na bo in ’n ge­smeer­de oond­bak. Braai die ui en knof­fel in die o­lie tot sag. Voeg die maal­vleis by en braai tot bruin. Gooi die melk oor die brood en laat staan om te week. Voeg die ker­rie­poei­er, sui­ker, sout en bor­rie by die vleis en braai tot geu­rig. Voeg die blat­jang, brood-en-melk­meng­sel, ro­sy­ne en suur­le­moen­sap by die vleis­meng­sel en kook deur. Laat af­koel tot lou­warm. Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC. S­kep die bo­bo­tie­vul­sel in die uit­ge­hol­de soet­ris­sies, maar los ’n klein rand­jie bo oop. Be­dek die oond­bak en bak vir 25-30 mi­nu­te. Klits die eiers en room of melk saam en s­kep ’n la­gie ei­er­vla op el­ke soet­ris­sie. Druk ’n lou­rier­blaar bo-op el­ke soet­ris­sie en bak vir nog 15-20 mi­nu­te, tot die ei­er­vla ferm is. Le­wer 4-5 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.