Fi­lo­tert met bot­ter­skor­sie

Landbou Boerekos - - Kookslim -

O­lyf­o­lie, vir smeer 5 vel­le fi­lo­deeg

Vul­sel Hal­we bot­ter­skor­sie, ge­skil en in blok­kies ge­sny O­lyf­o­lie, sout en swart­pe­per Hal­we pak (125 g) spek­vleis, ge­snip­per 2 uie, in dun wig­gies ge­sny 2 wie­le fe­ta­kaas, grof ge­krum­mel 30 ml ba­si­lie­kruid­pes­to 6 eiers 250 ml suur­room of glad­de maas­kaas

Voor­ver­hit die oond tot 220 ºC. Smeer ’n oond­vas­te mid­del­slag-pan met o­lie en verf ook el­ke vel fi­lo­deeg met o­lie. Voer die pan uit met die lae fi­lo­deeg so­dat die kan­te oor die rant van die pan hang. Hou een­kant. Sit die bot­ter­skor­sie in ’n oond­bak, be­druip met o­lyf­o­lie en geur met sout en pe­per. Oond­roos­ter tot gaar. Ter­wyl die bot­ter­skor­sie roos­ter, braai die spek in ’n droë pan tot gaar. Voeg die uie by en braai tot gaar. S­kep die ui-en-spek­meng­sel in die uit­ge­voer­de pan en s­kep die ge­roos­ter­de bot­ter­skor­sie en fe­ta bo-op. S­kep tee­le­pels vol pes­to oor. Klits die eiers en suur­room of maas­kaas saam en giet oor die vul­sel. Geur met pe­per en vou die fi­lo­deeg wat oor die kan­te van die pan hang, ver­sig­tig oor die vul­sel. Bak vir so­wat 45 mi­nu­te tot die vul­sel ferm en die deeg goud­bruin is. Laat staan vir 5 mi­nu­te voor jy dit sny. Sit voor met slaaie van jou keu­se. Le­wer 8 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.