Sam­pi­oen-en-ta­ma­tietert

Landbou Boerekos - - Kookslim -

300 g skil­fer­kors­deeg

Vul­sel 30 ml o­lyf­o­lie 2 uie, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, ge­kap 250 g sam­pi­oe­ne van jou keu­se, ge­snip­per 250 g ker­sie­ta­ma­ties 6 ek­stra­groot eiers 125 ml elk melk en room Sout en pe­per na smaak

Smeer ’n diep 22 cm-los­boom­tert­pan met o­lie. Rol die vel skil­fer­kors­deeg ef­fens dun­ner uit en voer die tert­pan daar­mee uit so­dat die deeg ef­fens oor die pan se rand hang. Ver­koel vir 30 mi­nu­te.

Voor­ver­hit die oond tot 190 ºC. Ver­hit die helf­te van die o­lie en braai die uie en knof­fel daar­in tot gaar. Voeg die sam­pi­oe­ne by en braai tot gaar en nie meer wa­te­rig nie. Ver­hit die res van die o­lie in ’n klei­ner pan tot baie warm en braai die ta­ma­ties baie vin­nig daar­in tot die skil­le­tjies bars. Ver­wy­der van die hit­te en hou een­kant.

Bak die tert­deeg vir so­wat 15 mi­nu­te tot die deeg op die boom van die pan nie meer klam lyk nie en die kan­te wat oor die pan hang, be­gin gaar word. Haal uit die oond en s­kep die uie en sam­pi­oen­meng­sel, as­ook die ta­ma­ties in die half­gaar kors.

Klits die eiers, melk en room saam en geur mil­de­lik met sout en pe­per. Giet dit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.