Aar­tap­pel­plaat­koe­kies met sag­te ei­er

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Hier­die plaat­koe­kies maak ’n won­der­li­ke ont­byt, maar jy kan dit e­ni­ge tyd van die dag voor­sit, met e­ni­ge bo­laag waar­van jy hou. Selfs ’n paar le­pels oor­skiet­bo­log­ne­se­sous en ’n sag­te ei­er sal lek­ker smaak. As jy, soos ek, suk­kel om eiers suk­ses­vol te po­sjeer, sit die aar­tap­pel­koe­kies met sag­ge­kook­te of ge­bak­te eiers voor — dis net so lek­ker — en aan­sien­lik mak­li­ker om baas te raak.

1 groot ui, fyn ge­kap 30 ml bot­ter 500 ml fyn­ge­druk­te aar­tap­pels (ge­bruik 2-3 groot aar­tap­pels daar­voor, kook dit sag, d­rei­neer en druk dit fyn son­der melk of bot­ter) 2 eiers, lig­gies ge­klits 90 ml koek­meel 60 ml fyn­ge­ras­per­de par­me­saan Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak O­lie, vir braai

A­vo­ka­do 8 sag­te eiers (ge­bak of ge­po­sjeer) On­ge­veer 375 ml tuis­ge­maak­te ta­ma­tie­smoor

Braai die ui oor ma­ti­ge hit­te in die bot-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.