Sout­kaas­koek

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Hier­die heer­li­ke half-qui­che maak ’n won­der­li­ke so­mer­se mid­dag­e­te of piek­niek­kos. Dis ryk, maar nie te swaar nie en vra vir vars geu­re daar­by. ’n Slaai van ryp ta­ma­tie, vars ba­si­lie­kruid en o­ly­we sal nom­mer­pas hier­by wees.

Kors 1 x 200 g-pak­kie sout­koe­kies 100 ml ge­smel­te bot­ter

Vul­sel 250 ml ri­cot­ta 2 x 230 g-hou­ers glad­de maas­kaas 50 g (hal­we wig­gie) blou­kaas, fyn ge­krum­mel 2 wie­le fe­ta­kaas, fyn ge­krum­mel 4 eiers 125 ml melk 15 ml koek­meel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.