Cha­ka­la­ka-mie­lie­pap­tert

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Hier­die b­lit­si­ge by­ge­reg word met sak­pas­be­stand­de­le ge­maak, maar is al­tyd ’n staat­ma­ker, ver­al as jy ’n stuk­kie wors op die ko­le gooi.

Pap­laag 750 ml wa­ter 250 ml geel mie­lie­meel of po­len­ta Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per Klont­jie bot­ter 250 ml ge­ras­per­de kaas

Cha­ka­la­ka-bo­laag 30 ml o­lie 1 ui, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap 1 blik (410 g) ta­ma­tie­pu­ree 15 ml ta­ma­tie­pas­ta 1 blik (410 g) cha­ka­la­ka Sout, pe­per en sui­ker na smaak 1 tak­kie vars roos­ma­ryn

Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC en smeer ’n oond­bak van 20 cm x 30 cm met bot­ter of o­lie. Ver­hit die wa­ter in ’n ka­strol tot dit vin­nig kook. Gooi die mie­lie­meel of po­len­ta by en klits met ’n draad­klit­ser tot goed ge­meng. Stel die hit­te laag, be­dek die pot en laat prut die mie­lie­meel of po­len­ta rus­tig vir min­stens 20 mi­nu­te. Roer nou en dan om te keer dat dit aan­brand. So­dra die pap gaar is, geur met sout en pe­per na smaak, roer ’n klont­jie bot­ter en die ge­ras­per­de kaas by en s­kep dit in die voor­be­rei­de oond­bak. Smeer ge­lyk en hou een­kant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.