Pam­poen­pof­fer­tjies met le­moen-en-ka­neel­stroop

Landbou Boerekos - - Kookslim -

As jy hier­die pof­fer­tjies saam met tra­di­si­o­ne­le Son­dag­kos op ta­fel sit, sal dié bak eer­ste leeg wees.

Pof­fers 750 g gaar pam­poen, goed fyn ge­druk Knip­pie sout 2 eiers, ge­klits 500 ml bruis­meel O­lie, vir diep­braai

Stroop 500 ml wit­sui­ker 250 ml le­moen­sap 125 ml melk 45 ml bot­ter Knip­pie sout 10 ml mie­lie­blom 5 ml fyn ka­neel 15 ml koue wa­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.