Ge­roos­ter­de mie­lie-en­ta­ma­tie­slaai

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Deur die mie­lies ’n bie­tjie in ’n rif­fel­pan (of oor die ko­le) tot goud­bruin te braai, gee jy dit ’n ro­ke­ri­ge geur. Om dié re­de pas hier­die slaai per­fek by braaivleis.

6 groen­mie­lies, heel ge­kook tot net gaar O­lyf­o­lie, vir smeer 4 groot, ryp ta­ma­ties, ge­hal­veer, pit­te ver­wy­der en in blok­kies ge­sny 150 g spi­na­sie, goed skoon­ge­maak en fyn ge­sny 60 ml ge­kap­te pie­ter­sie­lie 30 ml ge­kap­te, vars krui­se­ment 2 wie­le fe­ta­kaas, fyn ge­krum­mel Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per O­lyf­o­lie en wit drui­we­a­syn om oor te sprin­kel

Smeer die mie­lies met o­lyf­o­lie en braai dit vin­nig oor die ko­le of in ’n droë pan tot goud­bruin. Laat ef­fens af­koel en sny die pit­te van die stron­ke af. Meng die mie­lie­pit­te met die res van die slaai­be­stand­de­le. Drup ’n bie­tjie o­lyf­o­lie en a­syn na smaak oor en sit da­de­lik voor. Le­wer 6 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.