Kar­ring­melk-ui­e­rin­ge

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Dié bros, tuis­ge­maak­te ui­e­rin­ge is smul­lek­ker saam met ’n ham­bur­ger of s­te­ak.

500 ml kar­ring­melk 3 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 4 groot uie 500 ml koek­meel 5 ml elk sout en vars ge­maal­de swart­pe­per O­lie, vir braai

Giet die kar­ring­melk in ’n nie-me­taal­bak en roer die fyn­ge­druk­te knof­fel by. Sny die uie in rin­ge en haal die rin­ge ver­sig­tig uit­me­kaar. Laat die ui­e­rin­ge teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur vir min­stens 1 uur in die kar­ring­melk­meng­sel lê. Meng die meel, sout en pe­per in ’n an­der bak. Ver­hit die o­lie in ’nn diep pan. Lig ’n paar ui­e­rin­ge op ’n slag g uit die kar­ring­melk­ma­ri­na­de en rol dit in die meel­meng­sel, tot goed be­dek. Braai ai in warm o­lie tot goud­bruin en bros. D­rei­neer op kom­buis­pa­pier en sit da­de­lik voor. Le­wer 4 por­sies. Maak ’n vol­le­di­ge maal­tyd van dié mie­lie­slaai deur stuk­kies gaar oor­kiet­hoen­der en ge­kook­te pas­ta deur te roer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.