Ro­me­ri­ge knof­fel-en­kruie-waai­e­r­aar­tap­pels

Landbou Boerekos - - Kookslim -

6 groot aar­tap­pels O­lyf­o­lie Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per 125 ml room 60 ml wa­ter 1 wiel fe­ta­kaas, baie fyn ge­krum­mel 4 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap 45 ml fyn­ge­kap­te, vars pie­ter­sie­lie

Ver­hit die oond tot 180 ºC. Sit ’n aar­tap­pel op ’n op­skep­le­pel en maak met ’n skerp mes ’n klomp sny­tjies na­by me­kaar in die aar­tap­pel – sny el­ke keer tot die mes op die rand van die le­pel druk (die le­pel keer dat jy die aar­tap­pel dwars­deur sny). Her­haal die pro­ses met die res van die aar­tap­pels en pak ál ses aar­tap­pels in ’n pan met ’n vuur­vas­te hand­vat­sel. Be­druip die aar­tap­pels met o­lyf­o­lie en geur goed met sout en vars ge­maal­de swart­pe­per. Bak vir on­ge-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.