Oond­ge­bak­te bees­kor­t­rib en murg­be­ne

Landbou Boerekos - - Kookslim -

Die murg­be­ne rek nie net die vleis nie, dit dra ook by tot die ryk­heid en smaak van dié ge­reg.

2 kg bees­kor­t­rib, op­ge­sny Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per 5 ml pa­pri­ka 80 ml-100 ml koek­meel O­lyf­o­lie, vir braai 3 groot uie, grof ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, grof ge­kap 4 ste­le sel­de­ry, grof ge­kap On­ge­veer 250 ml rooi­wyn 2 blik­ke (410 g elk) ta­ma­ties Wor­ces­ter­sous 10 ml sag­te bruin­sui­ker 1 kg mur­be­ne of sop­be­ne

Sous 30 ml elk wor­ces­ter­sous en blat­jang 50 ml ta­ma­tie­sous Sap en fyn­ge­ras­per­de skil van 2 suur­le­moe­ne

Geur die vleis met sout en pe­per. Meng die pa­pri­ka, meel en ’n bie­tjie sout en pe­per in ’n groot meng­bak.Ver­hit van die o­lyf­o­lie in ’n groot, plat pan. Be­stuif die vleis met die meel­meng­sel en skud al­le oor­tol­li­ge meel af. Braai die vleis in lot­te tot goud­bruin. S­kep uit en hou een­kant. Vee die pan skoon met kom­buis­pa­pier.

Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC. Sit die uie, knof­fel en sel­de­ry in ’n groot oond­bak. Geur met sout en pe­per. Sit nou die bruin­ge­braai­de vleis bo-op die ui­e­men­ge­sel. Giet die rooi­wyn oor. Sit die ta­ma­ties bo-op die vleis en sprin­kel die wor­ces­ter­sous en die bruin­sui­ker oor. Be­dek met foe­lie en bak vir on­ge­veer 3 uur of tot die vleis sag is. Gooi die mees­te van die pan­sap­pe af en hou dit een­kant. Sit die murg­be­ne by.

Meng die be­stand­de­le vir die sous en roer van die pan­sap­pe by. Giet dit oor die vleis en bak on­be­dek vir ’n ver­de­re uur. S­ka­kel die oond af so­dra die vleis so sag is dat dit van die be­ne be­gin af­val. Be­dek die ge­reg los­weg met foe­lie en laat rus vir 30 mi­nu­te in die warm oond. Le­wer 10 por­sies. wyl jy roer, om al die spe­se­rye van die ka­strol se bo­dem los te krap. Sit die vleis te­rug in die ka­strol en voeg die af­trek­sel by. Ver­hit tot kook­punt. Be­dek en prut sta­dig vir 2 tot 2½ uur of tot die nek sag is. Voeg die bot­ter­bo­ne by en geur weer na smaak. Vul die vloei­stof in die pot aan met af­trek­sel of wa­ter, in­dien no­dig. Be­dek weer en prut vir nog 30 mi­nu­te. Le­wer 4 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.