Lams­nek­ker­rie met bot­ter­bo­ne

Landbou Boerekos - - Kookslim -

8 stuk­ke lams­nek (elk on­ge­veer 2 cm dik) Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per 45 ml o­lie 2 uie, grof ge­sny 10 ml sterk ker­rie­poei­er 5 ml elk ko­myn, kol­jan­der, ka­neel en brand­ris­sie­vlok­kies 100 ml sjer­rie of an­der soet­wyn 750 ml flou vleis­af­trek­sel 2 blik­ke (410 g elk) bot­ter­bo­ne

Sny ke­pies rond­om die stuk­ke lams­nek (dit keer dat die lams­nek om­krul wan­neer jy dit braai). Geur die vleis met sout en pe­per en braai bruin in die o­lie. Voeg die uie, ker­rie­poei­er en spe­se­rye by en braai tot die uie half­sag is. Voeg die sjer­rie by en ver­hit, ter-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.