Len­sie-en­bot­ter­skor­sie­bo­bo­tie

Landbou Boerekos - - Spenskasstaatmakers -

375 ml len­sies 45 ml o­lie 1 groot ui, fyn ge­kap 5 ml ga­ram ma­sa­la 10 ml ker­rie­poei­er 3 ml bor­rie 1 mid­del­slag-bot­ter­skor­sie, ge­skil, ont­pit en in blok­kies ge­sny Wa­ter 5 ml bot­ter Skeut melk of room Sout en pe­per na smaak

Bo­laag 3 eiers 500 ml melk Lou­rier- of ker­rie­bla­re

Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC. Kook die len­sies in ’n pot wa­ter (son­der sout) tot dit baie sag is. Ter­wyl die len­sies kook, ver­hit die o­lie en braai die ui en spe­se­rye sta­dig daar­in tot die ui sag is. Voeg die bot­ter­skor­sie­blok­kies by en be­dek met wa­ter. Ver­hit tot kook­punt. Prut tot die bot­ter­skor­sie sag is en daar on­ge­veer 100 ml vloei­stof daar­mee saam in die ka­strol oor­bly. Druk goed fyn met bot­ter en ’n bie­tjie melk of room tot glad. Geur met sout en pe­per. D­rei­neer die len­sies en geur ook met ’n bie­tjie sout. S­kep la­gies van die bot­ter­skor­sie­pu­ree en len­sies in ’n ge­smeer­de oond­bak. Hou 100 ml van die bot­ter­skor­sie­meng­sel om in die bo­laag te ge­bruik. Voeg die eiers en melk by die o­ri­ge bot­ter­skor­sie­meng­sel en klits tot glad. Giet oor die bo­bo­tie en druk lou­rier- of

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.