Bo­ne­slaai met soet­ris­sie

Landbou Boerekos - - Spenskasstaatmakers -

Ons guns­te­ling-Suid-A­fri­kaan­se braai­s­laai smaak net so lek­ker as jy dit met brand­ris­sie-maal­vleis voor­sit of as by­kos by e­ni­ge ge­roos­ter­de vleis. As dit ’n ruk­kie staan, ont­wik­kel die geu­re en smaak dit nóg lek­ker­der.

1 blik (410 g) rooi nier­boon­tjies, ge­drei­neer en af­ge­spoel 1 blik (410 g) bot­ter­bo­ne, ge­drei­neer en af­ge­spoel 1 blik (410 g) ge­bak­te bo­ne in ta­ma­tie­sous 1 ui, fyn ge­kap 1 rooi soet­ris­sie, pit­te ver­wy­der en in blok­kies ge­sny

Sous 80 ml sui­ker 125 ml rooi wyn­a­syn 125 ml o­lie 30 ml soet ris­sie­sous

Meng die bo­ne, ui en soet­ris­sie­blok­kies saam in ’n nie-me­taal­bak. Roer al­les vir die sous saam tot die sui­ker op­ge­los is en giet oor die bo­ne­meng­sel. Meng lig­gies deur, be­dek en ver­koel. Hou vir tot een week in die ys­kas in ’n lug­dig­te hou­er. Sit voor teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur. Le­wer 8 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.