Soet­mos­terd-ma­yon­nai­se vir vis

Landbou Boerekos - - S­pens­kas­staat­ma­kers -

Moe­nie hier­die re­sep vlak kyk nie – dit pas won­der­lik by al­le pan­ge­braai­de vis, al klink die be­stand­de­le ’n bie­tjie vreemd. Pas die hoe­veel­he­de van die a­syn en mos­terd na jou smaak aan, maar die sous móét ef­fens aan die soet kant wees. Jy kan dit na­tuur­lik ver­der met ’n tit­sel­tjie pe­per­wor­tel­sous of ’n knip­pie ge­rook­te pa­pri­ka geur. En dit lyk ek­stra mooi as jy ’n tee­le­pel heel­kor­rel­mos­terd daar­by roer.

1 blik (397 g) vol­room-kon­dens­melk Hal­we tot ’n drie­kwart kon­dens­melk­blik wit drui­we-a­syn 25 ml sterk En­gel­se mos­terd Sout na smaak

Meng al­les saam met ’n draad­klit­ser. . (Voeg eers 125 ml a­syn by en dan meer na a smaak.) ’n Knip­pie rooi­pe­per of ’n skeut t Ta­bas­co­sous kan ook by­ge­voeg word. Le­wer 350 ml ma­yon­nai­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.