Ker­rie­maal­vleis

Landbou Boerekos - - Kookgrootenvries -

Jy kan bees­maal­vleis, wild­smaal­vleis of ’n meng­sel van die twee hier­voor ge­bruik. Vries por­sies ker­rie­maal­vleis en sit voor op rys, ge­bruik as pas­tei­vul­sel of vul pan­ne­koek daar­mee. Dit maak ook ’n heer­li­ke vul­sel vir klein vleis­pas­tei­tjies of sa­moe­sas (wat net so goed vries).

100 ml o­lie 10 uie, ge­kap 10 ste­le sel­de­ry, ge­kap 8 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap Duim­groot­te stuk vars gem­mer, ge­ras­per

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.