Blou­bes­sie-en­la­ven­tel-pas­tei­tjies

Landbou Boerekos - - Kookgrootenvries -

1 hoe­veel­heid blaar­deeg

Vul­sel 500 ml blou­bes­sies (vars of be­vro­re) 20 ml mie­lie­blom Sap van 1 suur­le­moen 50 ml strooi­sui­ker 5 ml ge­kap­te la­ven­tel Ei­er­wit

1 ei­er, ge­klits Ek­stra strooi­sui­ker vir bo­laag

Plaas al die be­stand­de­le vir die vul­sel in ’n bak en meng goed. Niks word voor­af ge­kook nie. Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC wan­neer jy ge­reed is om te be­gin bak. Rol die deeg so­wat 3 mm dik uit. Ge­bruik ’n koe­kie­druk­ker en druk 24 sir­kels uit. As jou sir­kels klei­ner is, kry jy meer pas­teie uit die meng­sel. S­kep nou ’n tee­le­pel van die bes­sie­meng­sel op 12 van die deeg­sky­fies. Ge­bruik die ei­er­wit en smeer dit om die rand van die deeg­sir­kels. Plaas die an­der 12 sir­kels bo-op en druk met jou vin­ger vas om die pas­teie te vorm. Klits nou die ei­er met ’n vurk en verf die ei­er­meng­sel oor die pas­teie. S­prin­kel­die­sui­ker­oor al die­pas­teie voor jy hul­le tot goud­bruin per­fek­sie bak! Le­wer 12-15 pas­tei­tjies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.